Buffelspoort

Hartenbos Seefront

Klein-Kariba herontwikkeling

Buffelspoort Fasiliteite

Aktiwiteite en Fasiliteite

Aktiwiteite op die Oord

  • Koue en warm binnenshuise en buite-swembaddens
  • Borrelbaddens
  • Waterwurm en wipmatte
  • Snoeker en potspel
  • Gholf en avontuur-minigholf
  • Ponie- en perderitte
  • Vlugbal, muurbal, tennis

Fasiliteite op die Oord

’n Gelisensieerde restaurant met ’n afdeling vir wegneemetes, ’n sportkroeg, skoonheidsalon en goed-toegeruste winkel en drankwinkel. Daar is ook ’n OTM op die perseel.

Besienswaardighede in die Omgewing

  • Hartebeespoortdam en Groot Marico
  • Historiese slagvelde
  • Lesedi Cultural Village
  • Magaliesberg-, Pilanesberg- en Kgaswane-natuurreservaat
  • Sundown Ranch-leeupark
  • Sun City
  • Maropeng, Wieg van die Mensdom en die Sterkfonteingrotte
  • Lugballon-safari’s en Van Gaalen-kaasplaas

NEEM KENNIS

Sekere fasiliteite en vermaak mag van tyd tot tyd 'n addisionele
heffing dra.