Goudini Spa

Hartenbos Seefront

Klein-Kariba herontwikkeling

Goudini Spa Troues

Troue

Beleef die tintelende betowering van ’n Bolandse troue by ATKV-Goudini Spa, omring deur skouspelagtige berge en pragtige wingerde, met alles van weeldeverblyf tot watertandetes. Ons almal – personeel en diensverskaffers – is gereed om jul mooiste dag, van beplanning tot uitvoering, seepglad te laat verloop, met ’n enkele doel voor oë: dat julle sal terugsit, ontspan en die begin van jul lewensreis saam geniet.

Hoof van Konferensies

Louise van Tonder
Tel.: +27 (23) 349-8105
Sel.: 082 899 6114
Faks: +27 (23) 344-3158
E-pos: louisev@atkv.org.za
 

 

Trou Brosjure

Goudini Spa Troue Brosjure
 

 

ATKV-Oorde Trou-insetsel