Hartenbos

Hartenbos Seefront

Klein-Kariba herontwikkeling

Hartenbos - Akkommodasie

Akkommodasie*

ATKV-Hartenbos het inderdaad selfsorg-akkommodasie vir ’n ieder en ’n elk.

Carney-kamers

Selfsorgeenhede vir 4 persone. Kombuis met tweeplaatstoof en yskas. Gesamentlike ablusiegeriewe vir mans en dames.
4-Bed Carney Kamer

Carney-woonstelle

Selfsorgeenhede vir 4 persone, volledig-toegeruste kombuis en privaat-badkamer.
4-Bed Carney Eenheid

Kothuis

Eenhede vir 5 persone. Volledig-toegeruste kombuis en leefarea met DSTV.
5-Bed Kothuis

Oranjehof-kamers

Kamers vir 2 en 3 persone in hostel, toegerus met yskas, breekgoed en ketel. Gemeenskaplike kooklokaal en ablusiegeriewe.
2-Bed Oranjehof
3-Bed Oranjehof

Rondawels

Selfsorgeenhede vir 2 tot 4 persone.
2-Bed Rondawel met badkamer
2-Bed Rondawel sonder badkamer
3-Bed Rondawel
4-Bed Rondawel (2 Slaapkamer)
4-Bed Rondawel (Oranjehof)
4-Bed Rondawel (Rivieroewer)

Skakelhuise

3 eenhede vir 6 persone.
6-Bed Skakelhuis (2 Slaapkamer)

Strandhuise

Eenhede vir 6 persone bestaande uit 2 of 3 slaapkamers, volledig-toegeruste kombuis-leefarea, DSTV, lugversorging, asook onderdak-parkering en -braaigeriewe.

1 eenheid vir 8 persone: 1 slaapkamer met dubbelbed en 3 slaapkamers met 2 enkelbeddens elk. Volledig-toegeruste kombuis-leefarea, DSTV, lugversorging, asook onderdak-parkering en -braaigeriewe.
6-Bed Strandhuis (2 Slaapkamer)
6-Bed Strandhuis (3 Slaapkamer)
8-Bed Strandhuis (4 Slaapkamer)

Woonwa- en kampeerterrein

ATKV-Hartenbos is die ideale plek vir ’n heerlike woonwavakansie. Elkeen van die meer as 570 staanplekke is toegerus met ’n 220 V/10 A-kragpunt.
Kampering

Tariewe

Klik hier vir ’n meer volledige beskrywing van die verskillende akkommodasie-opsies en -tariewe.

 

* Weens opgraderings wat in die laaste jaar op verskeie akkommodasie-eenhede aangebring is, mag dit wees dat die beskrywings en foto’s van eenhede verskil van mekaar en ook verskil van die beskrywing op die tariefkaart. Ons is besig met die bywerking van die tariefkaarte sowel as die foto’s en beskrywings en poog om dit so spoedig moontlik op die webwerf te laai. Ons sê byvoorbaat dankie vir u geduld in die verband. Indien daar enige onsekerheid is oor ‘n akkommodasie-eenheid se beskrywing, fasiliteite en gepaardgaande foto’s, is u welkom om die betrokke oord te skakel of ons sentrale besprekingskantoor op 011 919 9092.