Hartenbos

Hartenbos Seefront

Klein-Kariba herontwikkeling

Hartenbos - Fasiliteite

Aktiwiteite en Fasiliteite

Aktiwiteite op die oord

  • Buiteswembad en warm binnenshuise swembad
  • Mini-gholf
  • Wipmatte
  • Speletjiesarkade

Die ATKV-Hartenbos-museum bied ’n terugblik op die Groot Trek. Die jongste toevoeging tot die museum is die Hartenbos-kamer wat die geskiedenis van die dorp uitbeeld.

Hartenbos se unieke wandelroete al langs die strand bestaan uit marmerblokke met uittreksels van die werke van 16 digters uit verskillende tydperke van die afgelope eeu se Afrikaanse digkuns. Al die gedigte het die see as onderwerp.

Besienswaardighede In Die Omgewing

  • Kangogrotte
  • Jukani-roofdierpark
  • Dias-museum
  • Cape St. Blaize-vuurtoring met grot en staproete
  • Botlierskop-dagsafari’s
  • Volstruisplase
  • Plaasfabriek met aalwynprodukte
  • Meiringspoort

NEEM KENNIS

Sekere fasiliteite en vermaak mag van tyd tot tyd 'n addisionele heffing dra.