Klein-Kariba

Hartenbos Seefront

Klein-Kariba herontwikkeling

Klein-Kariba - Fasiliteite

Aktiwiteite en Fasiliteite

Aktiwiteite op die oord

  • Twee warm mineraalbaddens en verhitte binnenshuise swembad
  • Koue buiteswembad en plaspoel
  • Waterwurm
  • 9 putjie-kortyster- en mini-gholfbaan
  • Vlugbal en rugby
  • Perderitte
  • Wildsbesigtiging
  • Staproetes, fietsry
  • Trap- en roeibootjies (naweke en skoolvakansies)
  • Visvang
  • Potspel en elektroniese speletjies (naweke en skoolvakansies)
  • Vierwielaangedrewe motorfietsritte

Besienswaardighede In Die Omgewing

  • Leipoldt se kultuurroete
  • Makapansgat
  • Mahlakahlaka-ruïnes
  • Buyskop- historiese roete
  • Krokodilplaas
  • Wild- en boogjag
  • Valskerm- en tandemsprong

Fasiliteite Op Die Oord

’n Restaurant , wegneemete-kafee, geriefswinkel en OTM.

NEEM KENNIS

Sekere fasiliteite en vermaak mag van tyd tot tyd 'n addisionele heffing dra.