Klein-Kariba

Hartenbos Seefront

Klein-Kariba herontwikkeling

Klein-Kariba - Konferensies

Konferensies

Ons heet u hartlik welkom

Suid-Afrika met sy natuurskoon bied ’n weelde van besienswaardighede wat verdien om soveel as moontlik verken en geniet te word. Die ATKV het die ideale oplossing: sewe ongeëwenaarde oorde oor die hele land geleë by ’n magdom kultuurskatte, erfenisterreine en ander opwindende besienswaardighede, en beskikbaar teen bekostigbare tariewe. Hierdie uitsoekoorde is veilig, behoorlik beskerm en pragtig geleë, en is die ideale plekke om van u konferensie ’n professionele sukses te maak.
 

Egte gasvryheid in die hart van die Bosveld

ATKV-Klein-Kariba is geleë in die Waterberge se mooiste klowe, net buite Bela-Bela op die Bosveld-toeristeroete. Hierdie unieke Bosveld-paradys is net meer as ’n uur se ry van Pretoria af, sodat dit die ideale wegbreek bied van die gewoel en lawaai van die stadslewe. ATKV-Klein-Kariba het vier ruim, goed toegeruste konferensielokale wat tot 700 kongresgangers kan akkommodeer.
 

Konferensie Brosjure

Feiteblad

 

 

 

Besprekingsversoek

Terme en Voorwaardes

Kontakbesonderhede

Akkommodasie verlang

Watter tipe akkommodasie verlang? (eerste keuse)

Watter tipe akkommodasie verlang? (tweede keuse)

Aankomsdatums (eerste keuse)