Skip to the content

Blog

Die berge roep!

In die hartjie van die Drakensberge, skaars ’n klipgooi van Harrismith en Bethlehem, omring deur die lowergroen KwaZulu-Natalse landskap lê een van die juwele in die ATKV se kroon, ATKV-Drakensville.

ATKV-Hartenbos – almal se droomvakansie...

ATKV-Hartenbos is een van die ATKV se gewildste vakansieoorde en meestal sommer ’n jaar vooruit vol bespreek vir die Desembervakansie. En as jy eers die stil dorpie binnery, sal jy sien hoekom. 

KOP: Met die see op jou voorstoep, klop min dinge ’n Natalia-seevakansie.

KOP: Met die see op jou voorstoep, klop min dinge ’n Natalia-seevakansie.

Daar is niks lekkerder as om ná ’n dag op die strand verder in die verhitte swembad te ontspan nie. Dan volg ’n middagslapie, terug na die swembad en steek ’n vuurtjie aan by die ingeboude braaiplek. 

Span uit in Limpopo by ATKV-Eiland Spa

Span uit in Limpopo by ATKV-Eiland Spa

Almal het ’n wegbreek nodig en ATKV-Eiland Spa is die regte medisyne om jou te laat vergeet van die stad. Die Limpopo-provinsie is feitelik regdeur die jaar warm, terwyl temperature in die res van die land jou vinnig kan laat bibber.

ATKV-Klein-Kariba – kom span uit in ’n stukkie Bosveldparadys

ATKV-Klein-Kariba – kom span uit in ’n stukkie Bosveldparadys

Dis tyd vir ’n wegbreek. Die jaar begin al sy tol eis, maar gelukkig is die skoolvakansie en Paasnaweek om die draai. ATKV-Klein-Kariba is ’n stukkie paradys in die Bosveld, ’n klipgooi van Johannesburg en Pretoria af. Hiér kan jy in ’n berghuis, tenthuis of woonwa bly terwyl die wilde diere..