Bederf die SUPERWOMAN in jou lewe met ‘n besonderse valentynsgeskenk!

Bespreek twee nagte se wegbreek na ATKV-Klein-Kariba en ontvang ‘n pamperlang bederf boks vir ‘n paartjie of ‘n gesin van vier.

Neem die wegbreek, dis belangriker as wat jy dink.

Geldig vanaf 28 Januarie - 28 Februarie 2019.

 

Bepalings en voorwaardes

  • Minimum 2 nagte bespreking vir enige akkommodasie om te kwalifiseer vir die pamperlang bederf boks.
  • Naweke, langnaweke en skoolvakansies uitgesluit.
  • Promosie slegs geldig vir gespesifiseerde tydperk.
  • Behoudens foute en weglatings.