Skip to the content

Blog

VOORKEURBESPREKINGS VIR DESEMBER 2023

ATKV-oorde vergemaklik u vakansie-ervaring met familievriendelike wegbreke by enigeen vanons sewe oorde wat u, as lid, boonop die vergunning gee om vooruit te bespreek.  Lede kan vanaf 1 November 2022, soos oudergewoonte, hul besprekings vir Desember 2023maak. Om die voorkeurbesprekingsproses egter so vlot as moontlik te laat verloop, bring onsgraag die volgende aspekte onder o ...

CORNE LOUW REIK DIE PERFEKTE BRAAIDAG-TREFFER UIT

Nadat hy vir ’n rukkie stil was om aan sy nuwe album te werk, is Corne Louw uiteindelik terug met ’n heerlike enkelsnit wat gaan koning kraai by enige gesellige geleentheid. 

LEGKAART BRING ‘N VARS EN UNIEKE KLANK!

Die duo, Legkaart, wat bestaan uit Anrich Gericke en Werner van der Merwe, se debuut-enkelsnit – Wentelbaan – het groot opslae gemaak in musiekkringe toe dit in 2020 uitgereik is.

Bonzo’s en ATKV-Hartenbos

Dit het onder die ATKV-bestuur se aandag gekom dat bespreking in die media plaasvind aangaandedie hernuwing van Bonzo’s se huurkontrak met ATKV-Hartenbos , en ons wil graag hierdie gerugte inperspektief stel.Ons terugvoer is as volg:Die fasiliteit wat aan Bonzo’s verhuur word, word as ʼn kiosk verhuur en dit was nog nooit bedoel omas ʼn restaurant bedryf te word nie, hoewel dit o ...

OPWINDENDE GELEENTHEDE WINK VIR KUNSTENAARS UIT STARBURST PROMOTIONS SE STAL

Twee musikante uit die gesogte publisiteitsagentskap, Starburst Promotions, se stal is deur die gewilde
kykNET-ontbytprogram, Ontbytsake, genooi om deel te neem aan hulle kompetisie vir onafhanklike
kunstenaars én om op te tree by dié program se opwindende buitelugkonsert op 30 Julie 2022 by
Hazeldean Valley Trails.

GEWILDE kykNET-OGGENDPROGRAM, ONTBYTSAKE, SKENK 6 700 LITER SOP VIR MANDELA-DAG

Ontbytsake, die gewilde kykNET-ontbytprogram (kanaal 144) wat daarop fokus om vir klein- en medium-sakeondernemings nasionale blootstelling te gee, is al so deel van Afrikaanssprekendes se Saterdagoggend soos ’n lekker koppie boeretroos.

Sentrum vir Geloofsvorming

Die Sentrum vir Geloofsvorming het ontstaan uit my woestyn ervaring van amper 3 jaar in 2000-2002. Die woestyn het my gestroop tot op die been en my gereedgemaak vir ʼn nuwe inisiatief van Jesus die Here in my lewe.

JOSHUA NA DIE REËN STEL TWEE HOENDERVLEISMOOI ENKELSNITTE VRY

Joshua na dieReën, die multi-bekroonde musikant wat pas twee Afri-Indie musiektoekennings (Beste Manlike Kunstenaar en Beste Afrikaanse Liedjieskrywer) gewen het, verstaan presies hoe om musiek met harte te laat praat. Met die vrystelling van sy twee nuutste enkelsnitte, WANDEL en VLIEËRS, verower hy nie net opnuut die harte van sy bewonderaars met sy sielvolle lirieke nie, ma ...

DIE GELOFTE, ’N SPLINTERNUWE MUSIEKBLYSPEL NOU TE SIEN BY AFRIFORUM TEATER!

DIE GELOFTE: ’N MUSIEKBLYSPEL, Inhoud Huis Musiek en AfriForum se langverwagte musiekblyspel, het op Donderdagaand, 5 Mei ‘n uiters suksesvolle mediavoorskou aangebied.

DIE GELOFTE: ’N MUSIEKBLYSPEL

Die pandemie, wat ’n groot impak op die teaterbedryf gehad het, is uiteindelik iets van die verlede en om dit te vier stel Inhoud Huis Musiek en AfriForum ’n splinternuwe musiekblyspel bekend!