Skip to the content

Blog

ATKV Klein-Kariba

ATKV Aanlynbesprekings Nou Beskikbaar

Op 14 Oktober 2019 sal die ATKV hul splinternuwe aanlynbesprekingssiteem van stapel stuur, met die ATKV Klein-Kariba vakansieoord wat die eerste is om dié nuwe verbruikersvriendelike sisteem op die proef te stel. Volgens beplanning sal die oorblywende ses oorde binne die volgende twee maande ook dié nuwerwetse fasiliteite aanbied. Voornemende gaste kan uitsien na ’n vinniger, ...

Namaqualand

Namakwaland se Storie

Elke toer het sy eie storie, veral as jy die toeroperateur is en elke toer saam beleef.