Archive by author: SuperUser AccountReturn
RSS

ATKV-Crescendo-musiekfees

posted on
ATKV-Crescendo-musiekfees
Die finale van ATKV-Crescendo 2017 vind op 9 Desember 2017 by ATKV-Goudini Spa plaas. Kunstenaars van regoor die land sal hul talent hier ten toon kom stel.
Read More
| Categories: Nuus | Tags: | View Count: (1007)

Aksiebelaaide Actionman by ATKV-Klein-Kariba

posted on
Aksiebelaaide Actionman by ATKV-Klein-Kariba
Hindernisbaan-wedrenne is tans een van die vinnigste groeiende avontuursport ter wêreld! Op Saterdag, 7 Oktober kan jy ook deel wees van hierdie avontuur. Actionman skop vanjaar by ATKV-Klein-Kariba af en beoog om hope pret en plesier vir die hele gesin te verskaf. Oud en jonk is welkom om deel te wees van dié hindernisbaan-wedren.
Read More
| Categories: Nuus | Tags: | View Count: (1197)

Vergemaklik jou volgende kampeervakansie!

posted on
Vergemaklik jou volgende kampeervakansie!
Die lente is hier wat beteken dat dit weer tyd is om daardie baaikostuum uit die kas te gaan haal, jou woonwa of sleepwa te haak en die stadstoneel vir ’n natuurtoneel te verruil.
Read More
| Categories: Blog | Tags: | View Count: (1637)

Namakwalandse toer

posted on
Namakwalandse toer
Hoe lank het ons nie uitgesien na hierdie toer in 2017 nie.
Read More
| Categories: Blog | Tags: | View Count: (1368)
’n Reus in die Suid-Afrikaanse vakansieoordbedryf borg die Louis 57 Junior Golf Academy.
Mosselbaai, Suid-Afrika – ’n Paar honderd jaar gelede was gholf net bedoel vir superieure mense in hoë sosiale kringe wat graag eksklusief wou wees. Met die ontwikkeling van gholf het hierdie sportsoort ook gewild geword by mans en vrouens in die sakewêreld.
Read More
| Categories: Nuus | Tags: | View Count: (1294)
Page 2 of 2 First 1[2] NextLast