Archive by category: NuusReturn
RSS

Luggeweer Wêreldkampioenskappe

posted on
Luggeweer Wêreldkampioenskappe
ʼn Kliniese sielkundige van Pretoria is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat van 6 tot 11 Augustus aan die Wêreldkampioenskappe in veldteiken skiet met ‘n luggeweer in Engeland gaan deelneem.
Read More
| Categories: Nuus | Tags: | View Count: (15)

Lilizela Toerisme Toekennings

posted on
Lilizela Toerisme Toekennings
Vanjaar spog ATKV-Oorde met verskeie toekennings wat verower is by die Lilizela Toerisme Toekennings 2018. Die toekeningsaand het op 17 November 2018 by die Sandton Convention Centre in Johannesburg plaasgevind. Dié toekennings gee erkenning aan instansies wat ’n wêreldklas produk en diens in die toerisme bedryf lewer. Die publiek het die geleentheid gehad om vir hul gunsteling vakansie bestemmings te stem en ons oorde het stof in almal se oë geskop!
Read More
| Categories: Nuus | Tags: | View Count: (52)
Die epiese verhaal van Racheltjie de Beer wys vanaf Oktober 2019 in SA fliekteaters
Die langverwagte Afrikaanse rolprent van die jaar, Die Verhaal van Racheltjie de Beer, word in Oktober 2019 landswyd vrygestel. Die film is gegrond op die topverkoper roman met dieselfde naam deur die skrywer en filmmaker Brett Michael Innes en vertel die legendariese storie van die Afrikaanse gesin, die De Beers, wat in die 1800’s verplig was om skuiling op ’n plaas in die Oos-Vrystaat, Suid-Afrika, te soek. Namate die winter arriveer en donker wolke en sneeu oor die Drakensberge rol, word di...
Read More
| Categories: Nuus | Tags: | View Count: (138)

Van Slaggat tot Kollig

posted on
Van Slaggat tot Kollig
Daar is baie talentvolle musikante, beide ervare en onervare, wat sukkel om musiekdrome te verwesenlik omdat hulle, uit onkunde, die verkeerde besluite neem en dikwels in slaggate trap wat die potensiaal het om hulle musiekloopbaan op die plek te kelder.
Read More
| Categories: Nuus | Tags: | View Count: (224)
Hartenbos-Seefront Solders: Die luukse pret begin hier!
Smag jy na vars seelug, branders wat op jou voorstoep breek en ’n bobaas-ontbyt? Wil jy graag die stad se gedruis inruil vir die see se suis? Die splinternuwe Hartenbos- Seefront Solders, is dan ideal vir jou volgende luukse wegbreek! Groot bederf wag op diegene wat hierheen gaan!
Read More
| Categories: Nuus | Tags: | View Count: (502)

Sewe ATKV-oorde in die palm van jou hand

posted on
Sewe ATKV-oorde in die palm van jou hand
Die afgelope ses maande het ons en ons vennote hard gewerk aan die ontwikkeling van ’n toepassing vir die ATKV-oorde wat jy as gas en besoeker waardevol sal vind.
Read More
| Categories: Blog, Nuus | Tags: | View Count: (5909)

Haak jou karavaan, ons gaan kamp!

posted on
Haak jou karavaan, ons gaan kamp!
Tips & Trix met Mimi en Stiaan is ’n lagwekkende nuwe Televisie minireeks van ATKV-Sake wat reeds vanaf 4 Mei op Die Groot Ontbyt afskop. Dié minireeks beloof waardevolle wenke en vinnige truuks vir jou volgende kampeervakansie!
Read More
| Categories: Nuus | Tags: | View Count: (1427)

Kennisgewing: Eiland Spa Hidroswembad

posted on
Kennisgewing: Eiland Spa Hidroswembad
Weens onvoorsiene noodsaaklike instandhouding was ons op aanbeveling van ’n strukturele ingenieur genoodsaak om die spa te sluit. Die veiligheid en welstand van ons gaste word altyd vooropgestel.
Read More
| Categories: Nuus | Tags: | View Count: (2113)

Wen groot dié Paasfees by Hartenbos-Seefront!

posted on
Wen groot dié Paasfees by Hartenbos-Seefront!
Paasfees is sowaar nét om die draai! Maak seker jy is deel van die Hartenbos-Seefront Paaseierskattejag wat vanjaar op 2 April plaasvind en staan die kans om groot pryse te wen!
Read More
| Categories: Nuus | Tags: | View Count: (1234)
ATKV-Hartenbos-Seefront betower in pers teen kanker.
Mosselbaai - Die immergewilde toeristebestemming, ATKV-Hartenbos se eerste KANSA-Relay for Life het op Saterdag, 4 November 2017 plaasgevind met die tema “The Power of Purple Party”.
Read More
| Categories: Nuus | Tags: | View Count: (1862)
Page 1 of 2 FirstPrevious [1]2 Last