Skip to the content

Blog

Voorkeurbesprekings vir Desember 2025/Januarie 2026

ATKV-oorde vergemaklik u vakansie-ervaring met familievriendelike wegbreke by enigeen van ons sewe oorde wat u, as lid, boonop die vergunning gee om vooruit te bespreek.  

Afrikiti: ʼn Smeltkroes van Afrikaanse kultuur

ATKV-Afrikiti – die grootste makietie in Noordwes – is die afgelope naweek vir die derde keer by ATKV-Buffelspoort in die Magaliesberg-area gehou, en vanjaar se fees was die grootste ooit.

Raak ontslae van u sorge 2024

ATKV-oorde vergemaklik u vakansie-ervaring met familievriendelike wegbreke by enigeen van ons sewe oorde wat u, as lid, boonop die vergunning gee om vooruit te bespreek.  

Die Top60 van ons Entrepreneurskap kompetisie is gekies!

Die Top60 van die “Maak My 'n Miljoenêr“ kompetisie is hier! ATKV Oorde ondersteun hierdie jaar die "Maak My 'n Miljoenêr" Entrepreneur van die Jaar-kompetisie.

ATKV-Drakensville, ʼn gesinsoord in die hartjie van die Drakensberg

ATKV-Drakensville, ʼn gesinsoord in die hartjie van die Drakensberg, stel graag sy gevorderde Omgewingsentrum bekend, wat daarop gemik is om tydens skoolkampe eksperimentele leergeleenthede vir studente te skep.

Die Toekoms van Oordvakansies: ʼn Blik op 2044

Ons is amper in die helfte van 2024 en toerisme het werklik ʼn blink toekoms vol potensiaal, gedryf deur vinnige tegnologiese vooruitgang en verbruikers se veranderende verwagtings.

Besienswaardighede, aktiwiteite en restaurant in en om Bergville

Bergville is ʼn klein dorpie geleë in die voetheuwels van die Drakensberge in KwaZulu-Natal in Suid-Afrika. Dit is ʼn gewilde bestemming vir toeriste wat die natuurlike skoonheid van die omgewing wil indrink en wil deelneem aan buitelug aktiwiteite. Hierdie blogartikel bied ʼn kykie na die besienswaardighede en aktiwiteite in en om Bergville.

Hartenbos, geleë in die Wes-Kaapprovinsie van Suid-Afrika, is ʼn gewilde vakansiebestemming vir Suid-Afrikaners en oorsese toeriste.

Soos met enige vakansiebestemming, is die beskikbare kos opsies een van die belangrikste oorwegings. Gelukkig bederf Hartenbos besoekers met ʼn keur van uitstekende restaurante wat enige iets van tradisionele Suid-Afrikaanse kos tot internasionale disse bedien.

Die Oase in die Magaliesberge

Minder as ’n uur van beide Pretoria en Johannesburg, net ’n klipgooi van die wêreldbekende Sun City, lê ATKV-Buffelspoort.

LEER MEER OOR DIE SKRYF VAN ’N DRAAIBOEK TERWYL JY FONDSE INSAMEL VIR JÓÚ SKOOL!

Stefan Enslin se eksklusiewe Film-In-Een-Dag-werkswinkel onderrig en ondersteun skole terselfdertyd.