Lees meer oor die nuutste verwikkelinge
Beplanning vir 'n gesinsvakansie
Betrek die hele gesin by die beplanningsproses: Oorweeg almal se belange en voorkeure wanneer julle op ʼn bestemming besluit.
16 Mei 2023
ATKV betreur afsterwe van geliefde oordbestuurder
Geloofsman, gesinsman, gemeenskapsman, kollega en vriend, Tommie du Plessis, is Saterdagaand oorlede.
08 Mei 2023
Kuier saam met vandag en gister se grotes by ATKV Oorde!
Volgens gesellig.co.za is die definisie van “rus”, ‘n tyd van ontspanning of herstel wanneer mens nie baie doen nie. Die sinoniem? ATKV Oord!
19 Jan. 2023
Bonzo’s en ATKV-Hartenbos
Dit het onder die ATKV-bestuur se aandag gekom dat bespreking in die media plaasvind aangaandedie hernuwing van Bonzo’s se huurkontrak met ATKV-Hartenbos , en ons wil graag hierdie gerugte inperspektief stel.
25 Aug. 2022
Gewilde Kyknet-oggendprogram, Ontbytsake, skenk 6700 liter sop vir Mandela Dag
Ontbytsake, die gewilde kykNET-ontbytprogram (kanaal 144) wat daarop fokus om vir klein- en medium-sakeondernemings nasionale blootstelling te gee, is al so deel van Afrikaanssprekendes se Saterdagoggend soos ’n lekker koppie boeretroos.
18 Jul. 2022
Sentrum vir Geloofsvorming
Die Sentrum vir Geloofsvorming het ontstaan uit my woestyn ervaring van amper 3 jaar in 2000-2002. Die woestyn het my gestroop tot op die been en my gereedgemaak vir ʼn nuwe inisiatief van Jesus die Here in my lewe.
14 Jul. 2022
Die Gelofte, 'n Splinternuwe musiekblyspel nou te sien by Afriforum Teater!
DIE GELOFTE: ’N MUSIEKBLYSPEL, Inhoud Huis Musiek en AfriForum se langverwagte musiekblyspel, het op Donderdagaand, 5 Mei ‘n uiters suksesvolle mediavoorskou aangebied.
12 Mei 2022
Die Gelofte: 'n Musiekblyspel
Die pandemie, wat ’n groot impak op die teaterbedryf gehad het, is uiteindelik iets van die verlede en om dit te vier stel Inhoud Huis Musiek en AfriForum ’n splinternuwe musiekblyspel bekend!
22 Apr. 2022
Esté Gross, Hemelbesem en die Up Youth se musiekvideo is hier!
Wanneer die lewe en die omstandighede van die wêreld jou oorweldig, moet jy nie moed verloor nie. Jy moet net aanhou loop, en aanhou glo want ons sal saam as ’n nasie deur die storm kom.
06 Apr. 2022