![]() |
![]() |
Welkom by die Koswerf-restaurant, waar gesinne saam kan smul en kuier.
Ons restaurant bied ’n verskeidenheid tuisgemaakte disse en etes vir die jongspan en is oop vir ontbyt, middagete, aandetes of wegneemetes.
Hoogtepunte van Koswerf-restaurant:
Smullekker Spyskaart
Smaaklike disse, stewige ontbyte, vars slaaie en nagereg (as jy lus is).
Gesinsvriendelike Atmosfeer
’n Hartlike en verwelkomende ruimte waar almal, van kinders tot volwassenes, tuis voel.
Gerieflike Ligging op die Oord
Perfek geleë binne ons oord, wat dit maklik maak vir gaste om in gemak te kom eet.
Kontak ons restaurantbestuurders
Buffelspoort
Adrian Zietsman
Tel.: +27 14 572 1027
E-pos: adrianz@atkv.org.za
Drakensville
Dawn Strydom
Tel.: +27 36 438 6287
E-pos: dawns@atkv.org.za
Eiland Spa
Ley-Lanie Pieterse
Tel.: +27 15 386 8028
E-pos: Ley-LanieP@atkv.org.za
Goudini Spa
Johan Strydom
Tel.: +27 23 349 8115
E-pos: JohanStrydom@atkv.org.za
Klein-Kariba
Wilmarie Swart
Tel.: +27 14 736 9859
E-pos: WilmarieS@atkv.org.za
Natalia
Francois Loggenberg
Tel.: +27 31 942 4564
E-pos: FrancoisL@atkv.org.za









