Bly op die hoogte
BD van ATKV-Sake ontvang toekenning van NWU
Die Skool vir Toerismebestuur aan die Noordwes-Universiteit en TREES (Toerismenavorsing in Ekonomie, Omgewing en Samelewing) het onlangs erkenning gegee aan ...
26 Okt. 2026
ATKV-Drakensville baan die weg vir leer buite die lyne
ATKV-Drakensville het ’n belangrike mylpaal bereik: sy Omgewingsentrum is die eerste diensverskaffer in Suid-Afrika...
16 Okt. 2026
ATKV-vroue se harde werk word by MICE-toekennings vereer
Augustus is die maand waarin die vrou gevier word as hoeksteen van die samelewing.
07 Aug. 2026
ATKV-oorde se ystervroue vir gesogte toekenning benoem
Wat maak ’n ATKV-oord só besonders? Elke besoeker se antwoord verskil, maar daar is tog ’n paar dinge waaroor almal saamstem
31 Jul. 2026
#RekUit by ‘n atkv-oord 2026
ATKV-Oorde wil jou vakansie-ervaring met ons nuwe, aangepaste depositobeleid vergemaklik.
16 Jul. 2026
GuestRevu GREAT-toekennings: Al sewe ATKV-oorde skryf in
ATKV-Oorde kondig met trots aan dat al sewe ons gesinsoorde aan die GuestRevu GREAT-toekennings deelneem.
03 Jul. 2026
Die ATKV ondersteun die volgende generasie entrepreneurs
Die top-30-deelnemers van die Maak My ’n Miljoenêr-kompetisie is aangekondig, en die volgende opwindende fase van die kompetisie lê nou voor.
Vakansiereise is maklik met Herts en ATKV-Oorde
ATKV-Oorde en Hertz werk saam om vakansiereise vir gesinne nóg makliker te maak.
27 Mei 2026
Maak My 'n Miljoenêr
Die top 60 van die Maak My ’n Miljoenêr-kompetisie is hier! ATKV-Oorde ondersteun vanjaar die Maak My ’n Miljoenêr Entrepreneur van die Jaar-kompetisie.
21 Apr. 2026