Bly op die hoogte
AVBOB en die ATKV span saam vir bekostigbare begrafnisdekking
In ’n merkwaardige deurbraak het twee van Suid-Afrika se staatmakerhandelsmerke, AVBOB Onderlinge Versekeringsgenootskap en die ATKV, besluit om kragte saam te snoer.
09 Des. 2025
Hertz Motorverhuring en ATKV-Oorde: Maak gesinsreise onvergeetlik
ATKV-Oorde en Hertz werk saam om vakansiereise vir gesinne nóg makliker te maak.
Oordaffȇre Nuusbrief
ATKV-Oorde deel graag lekker stories en nuusbrokkies met ons gaste!
01 Des. 2025
Nog ’n jong entrepreneurskapkampioen danksy ATKV-borgskap gekroon
In dié program, wat deur die ATKV geborg word en op VIA (DStv-kanaal 147) uitgesaai word.
10 Nov. 2025
ATKV-selfoonnetwerk: Bekostigbaar, bobaas
Die ATKV-selfoonnetwerk bied verskeie voordele, onder meer die vermoë om jou data en lugtyd op een plek te bestuur.
17 Okt. 2025
Vierde Afrikiti-Fees ’n bobaas makietie
Die Somerson het neergebak op die feesterrein en die biere was yskoud. Die heerlikste geure van eg Suid-Afrikaanse disse het in die lug gehang terwyl van Suid-Afrika se topkunstenaars die voete laat jeuk het.
11 Sep. 2025
ATKV 95: Ná byna ’n eeu steeds brugbouers
Die ATKV word vanjaar 95! Vir amper ’n eeu bou die ATKV brûe tussen mense, taalgroepe en generasies. Dié merkwaardige mylpaal is ’n uitnodiging aan almal om deel te word van ’n reis.
26 Aug. 2025
ATKV bou jong miljoenêrs
Ons almal kan mos doen met ’n miljoen, en as dit van Albert van Wyk en die ATKV afhang, sal die meeste van Suid-Afrika se jeug een van die dae miljoenêrs word.
25 Aug. 2025
Tiener-“regte“ en reëls: hoe om jou saak slim te stel
Op 21 Maart vier ons Menseregtedag – ‘n herinnering dat almal regte het, insluitend tieners. Maar as jy ooit ‘n skoolreël onregverdig gevind het, het jy seker gewonder: Het ek regte as ek steeds onder skool- en huisreëls val?
19 Mrt. 2025