Lees meer oor die nuutste verwikkelinge
Agter die wolke skyn tog die son…
Ons lewer ’n diens by die ATKV. Dis ons werk en plig om mense te laat ontspan. Om hulle hul skoene te laat uitskop en hulle te help om vir ’n oomblik te vergeet van werk, stres en die roetine van die alledaagse lewe. Op ’n manier gee ons mense dalk weer hoop.
29 Mrt. 2020
Oudspoorwegman word 90 saam met die ATKV
Hy het twee oorloë oorleef, die aanbreek en val van apartheid gesien, en selfs nou, aan die begin van ’n nuwe dekade, is die 90-jarige oom Johan van Deventer nog steeds ’n trotse lid van die ATKV.
27 Mrt. 2020
Kampeerherinneringe uit Hollywood…
Neil Sandilands is al lankal nie meer Bart van die Deli in 7de Laan nie. Jy sal hom deesdae sien skouers skuur met akteurs soos Tom Hanks, regisseurs soos Michael Bay of in ’n superheldpak terwyl hy The Flash opdraande gee as The Thinker in die gelyknamige televisiereeks.
ʼn Nasionale inperking van 21 dae lank is aangekondig
Die inperking sal om 23:59 op Donderdag, 26 Maart begin. Die inperking sal vir 21 dae lank van krag wees. Alle Suid-Afrikaners sal tot middernag op Donderdag, 16 April 2020, tuis moet bly.
26 Mrt. 2020
Kennisgewing Inperking
Ons betree ‘n tydperk in wêreldgeskiedenis, ongeëwenaar vir die meeste van ons. Net die mees wys-en-grys in ons geledere sal dae onthou waar die wêreld, en Suid-Afrika, moes saamstaan om ‘n aanslag op ons lewenswyse teë te staan.
24 Mrt. 2020
ATKV Paasfees
Ons betree ‘n tydperk in wêreldgeskiedenis, ongeëwenaar, vreemd en ongewoon vir die meeste van ons. Net die mees wys-en-grys in ons geledere sal dae onthou waar die wêreld, en Suid-Afrika, moes saamstaan om ‘n aanslag op ons lewenswyse teë te staan.
Bedryfsure vir Koswerf, winkels en drankwinkels
Gegewe die riglyne rondom die beperking op verkope by restaurante en drankwinkels en die groepering meer as 50 mense op ʼn slag, insluitend personeel, word ondergenoemde aangepasde bedryfsure aangekondig.
23 Mrt. 2020
Koronavirus dokument
Beste ATKV-Kliënt Na aanleiding van die stappe wat pres. Cyril Ramaphosa op 15 Maart aangekondig het om die verspreiding van die koronavirus in Suid-Afrika te bekamp, onderneem ATKV-oorde om as verantwoordelike Suid-Afrikaanse burgers op te tree.
17 Mrt. 2020
COVID-19 – Koronavirus
Die ATKV hou die gebeure rondom die uitbreking van die koronavirus (COVID-19, deur SARS-CoV-2 veroorsaak), wat deur die Wêreldgesondheidorganisasie (WGO) as ’n wêreldwye gesondheidsnoodtoestand verklaar is, baie fyn dop.
12 Mrt. 2020