ONS OORDE
Fasiliteite
ATKV-oorde is jou alles in een vakansiebestemming, met verskillende fasiliteite en geriewe om van te kies en keur
ATKV-Oorde
Ontsnap na ’n ATKV-oord van jou keuse en geniet 'n onvergeetlike wegbreek. Van die bosveld tot die see en selfs die tronende berge bied die verskeie ATKV-oorde iets vir almal.
Vermaak
Vermaak vir die hele gesin! By ATKV-oorde is daar geen tekort aan plesier nie – van musiek en speletjies, daar is iets vir almal.
Vakansietyd
Akkommodasie
Maak ATKV-oorde jou volgende wegbreek tuiste met ‘n verskeidenheid van akkommodasie-opsies, geskik vir elkeen se smaak en begroting. Van woonstelle, tot rondawels en luukse eenhede, daar is eenhede om van te kies en keur.

Kampering
ATKV-oorde is die koelste kampplek in die kontrei en bied ’n magdom kampeerstaanplekke onder skaduryke bome of gepavleide staanplekke met skadunette, kragpunte en 'n braai-area, waarvan daar uitstekende opwas- en ablusiefasiliteite beskikbaar is.

Fasiliteite
ATKV-oorde spog met ‘n verskeidenheid ontspanningsgeriewe, fasiliteite en vermaakaktiwiteite. Besoek gerus die oord van jou keuse se blad om die fasiliteite te besigtig.

Vermaak
Ervaar pret en avontuur met ATKV-oorde se ontspanningsgeriewe en vermaaksaktiwiteite. Of jy wil ontspan of iets nuuts wil probeer, ons bied 'n wêreld van vermaak!
