Skip to the content

*Termes en voorwaardes geld.

  • Promosie onderhewig aan beskikbaarheid.
  • Slegs vir eenhede wat wel die Do. & So. beskikbaar is. 

*Die volgende bepalings en voorwaardes geld:

  • Langnaweke en vakansies is uitgesluit.
  • Naweke, dit wil sê Vrydag en Saterdag, is ingesluit. 
  • Die aanbod is onderhewig aan beskikbaarheid.
  • ’n Addisionele administrasiefooi van R75 word bygevoeg. 
  • Die aanbod geld slegs tot einde Februarie 2020.

Huisvesting

  • Langnaweke en vakansies is uitgesluit.
  • Besprekings sluit naweke in. 
  • Bepalings en voorwaardes geld vir naweekbesprekings.
  • Hierdie promosie kan sonder enige vooraf kennisgewing gestaak word.
  • Die aanbod is onderhewig aan beskikbaarheid.
  • Die standaardkansellasiebeleid geld.
  • Twee verskillende promosies kan nie op dieselfde bespreking toegepas word nie.
  • Eiland Spa se standaardbepalings en -voorwaardes geld.
  • Die promosie geld net tot einde Februarie 2020.
  • Die promosie geld slegs vir ATKV-lede teen standaardtariewe.
  • Slegs nuwe besprekings kwalifiseer vir die promosie.
  • Die promosie kan gestaak word wanneer die huisvesting ten volle beset is.
  • Slegs een rondawel per bespreking.
  • Daar is geen afslag vir groepbesprekings nie.

Kampering

  • Langnaweke en vakansies is uitgesluit.
  • Besprekings sluit naweke in. 
  • Bepalings en voorwaardes geld vir naweekbesprekings.
  • Maksimum ses persone per staanplek. 
  • Die aanbod is onderhewig aan beskikbaarheid.
  • Die standaardkansellasiebeleid geld.
  • Twee verskillende promosies kan nie op dieselfde bespreking toegepas word nie.
  • Eiland Spa se standaardbepalings en -voorwaardes geld.
  • Die promosie geld net tot einde Februarie 2020.
  • Die promosie geld slegs vir ATKV-lede teen standaardtariewe.
  • Slegs nuwe besprekings kwalifiseer vir die promosie.
  • Die promosie kan gestaak word wanneer die staanplekke ten volle beset is.
  • Slegs een staanplek per bespreking.
  • Daar is geen afslag vir groepbesprekings nie.

 

*Die volgende bepalings en voorwaardes geld:

  • Die aanbod geld net vir nuwe besprekings. 
  • Die aanbod is van toepassing op alle verblyfeenhede en staanplekke.
  • Besprekings is nie oordraagbaar nie.
  • Geen ander aanbieding mag saam met hierdie aanbieding gebruik word nie.
  • Hierdie promosie kan sonder enige vooraf kennisgewing gestaak word.
  • Die aanbod is onderhewig aan die beskikbaarheid van verblyfeenhede en staanplekke.
  • Die standaardkansellasiebeleid geld.
  • Die promosie geld net van 1 Februarie 2020 tot 1 Maart 2020.

 

Standaard bepalings en voorwaardes geld

  • Naweke, langnaweke & vakansie uitgesluit.
  • Promosie kan sonder kennisgewing gestaak word.
  • Onderhewig aan beskikbaarheid.
  • Slegs nuwe besprekings, gemaak vanaf 1 Februarie, 2020 kwalifiseer vir hierdie promosie. 
  • Slegs vir spesifieke promosietydperk geldig.

*Die volgende bepalings en voorwaardes geld:

  • Die promosie is geldig van 16 Februarie 2020 tot 29 Februarie 2020.
  • Die aanbod is net van toepassing op besprekings wat van 1 Februarie 2020 af gemaak word.  
  • Die aanbod is onderhewig aan die beskikbaarheid van woonstelle en staanplekke.
  • Die aanbod geld net vir 6-bedwoonstelle in Blok B en vir kampeerstaanplekke.