Lees meer oor die nuutste verwikkelinge
Opwindende Nuus
Dit is met groot opwinding dat die ATKV-bestuur die volgende inligting meedeel. ATKV Buffelspoort is oop vanaf 18 September.
05 Aug. 2020
Opwindende nuus: ATKV-Natalia is oop vir besprekings
Dit is met groot opwinding dat die ATKV-bestuur die volgende inligting meedeel. ATKV Natalia is oop vir besprekings.
31 Jul. 2020
Opwindende nuus: ATKV-Drakensville is oop vir besprekings
Dit is met groot opwinding dat die ATKV-bestuur die volgende inligting meedeel. ATKV-Drakensville is oop vir besprekings.
30 Jul. 2020
Opwindende nuus: ATKV Klein-Kariba is oop vir besprekings
Dit is met groot opwinding dat die ATKV-bestuur die volgende inligting meedeel. ATKV Klein-Kariba is oop vir besprekings.
28 Jul. 2020
Opwindende nuus: ATKV-Eiland Spa is oop vir besprekings
Dit is met groot opwinding dat die ATKV-bestuur die volgende inligting meedeel. ATKV-Eiland Spa is oop vir besprekings.
23 Jul. 2020
Opwindende nuus: ATKV Goudini-Spa is oop vir besprekings
Dit is met groot opwinding dat die ATKV-bestuur die volgende inligting meedeel. ATKV-Goudini Spa is oop vir besprekings.
Nou het ons eers vakansie nodig!
Die Covid-19-pandemie het die toerismebedryf tot stilstand geruk en ook die ATKV se oorde voel die impak daarvan; tog word nuwe planne reeds beraam
29 Jun. 2020
Reismismoedigheid tydens die inperking
Die COVID-19-pandemie het die hele wêreld tot stilstand gebring, en almal is nou in hul huise vasgevang. Geen vakansie, geen reis … of hoe?
24 Apr. 2020
Kampwenke vir ’n ATKV-oordvakansie
“Kamp is ’n mooiweersding”, het ek my pa altyd hoor sê. Dit was dalk ná een van ons woonwavakansies toe dit die hele naweek deur gereën het. Ons moes maar in ons Caravette 6-woonwa sit en kaart speel.
21 Apr. 2020