Op 9 April 2020, tydens die mees onlangse presidensiële toespraak waarin President Cyril Ramaphosa Suid-Afrikaners toegespreek het oor die nuutste nuus en verwikkelinge aangaande die COVID-19-pandemie, is daar aangekondig dat die amptelike inperking, wat reeds vanaf 26 Maart in werking is, verleng sal word.