Eksklusiewe Promosies
Klik op die oord van jou keuse
ATKV-Oorde
🏕️
Wen jou vakansie terug!
Maak tussen 25 November en 3 Desember 2026 ’n nuwe, bevestigde bespreking direk by enige ATKV-oord en staan outomaties ’n kans om die waarde van jou verblyf terug te wen.
Terme en Voorwaardes
ATKV-Oorde
🏕️
Swart Vrydag Spaarbohaai Promosie
Neem kennis van hierdie datums:
ATKV-Oorde
🏕️
Bespreek direk en spaar!
Spaar 5% as jy aanlyn by ATKV-Oorde bespreek.
5%-afslag
ATKV-Oorde
🏕️
Afslag vir senior burgers (Hartenbos)
Hartenbos – Afslag vir senior burgers.
15%-afslag
ATKV-Oorde
🏕️
Afslag vir senior burgers
Afslag vir senior burgers by ATKV-Oorde.
15%-midweek10%-naweke
ATKV-Buffelspoort
🏕️
Alles-in-een-promosie: Vierbed-rondawel
Bespreek ons midweekpakket vir 5 nagte. (Slegs inbelbesprekings)
R4 600(5 nagte)
ATKV-Buffelspoort
🏕️
Alles-in-een-promosie: Vierbed-tenthuis.
Bespreek ons midweekpakket vir 5 nagte. (Slegs inbelbesprekings)
R3 850(5 nagte)
ATKV-Buffelspoort
🏕️
Kampmal-promosie
Bespreek ons midweekpakket vir 5 nagte. (Slegs inbelbesprekings)
vanafR240per nag
ATKV-Drakensville
🏕️
Somer midweek promosie
Spaar in midweke hier Oktober en November.
20%-aflsag
ATKV-Eiland Spa
🏕️
Somer midweek promosie
Spaar op midweke in Oktober en November.
30%-afslag
ATKV-Hartenbos
🏕️
Somer midweek promosie
Spaar op midweke in Oktober en November.
30%-afslag
ATKV-Hartenbos
🏕️
Somer midweek Kamp-promosie
Spaar op midweke in Oktober en November.
30%-afslag
ATKV-Klein-Kariba
🏕️
November Midweek besparing
Spaar op midweke in November.
25%-afslag aanlyn
20%-afslag inbel
20%-afslag inbel
Geen promosies beskikbaar vir hierdie oord tans nie.