ATKV-oorde vergemaklik u vakansie-ervaring met familievriendelike wegbreke by enigeen van ons sewe oorde wat u, as lid, boonop die vergunning gee om vooruit te bespreek. Lede kan vanaf 1 Augustus 2023, soos oudergewoonte, hul besprekings vir Maart/April en die Paasnaweek in 2024 maak. Om die voorkeurbesprekingsproses egter so vlot as moontlik te laat verloop, bring ons graag ...
Blog

#RekUit by ‘n atkv-oord
ATKV-oorde wil jou vakansie-ervaring met ons nuwe, aangepasde deposito-beleid
vergemaklik. Dié beleid is spesifiek daarop gemik om ons gaste te help om deposito`s te
beplan en betaal en sodoende druk op hul kontantvloei te verminder.

Pakwenke vir ‘n wonderlike gesinsvakansie
Om vir 'n gesinsvakansie te pak kan uitdagend wees, veral wanneer jy saam met kinders reis. Hier is ʼn paar wenke om jou te help om doeltreffend te pak en seker te maak jy het alles vir ʼn wonderlike vakansie.

Beplanning vir 'n gesinsvakansie
Betrek die hele gesin by die beplanningsproses: Oorweeg almal se belange en voorkeure wanneer julle op ʼn bestemming besluit.

Profesie gee hoop vir ons toekoms in Christus.
Penguin Random House se Christelike druknaam, LUCA, het vanjaar ’n groot Bybel projek van stapel gestuur in samewerking met die Bybelgenootskap van Suid-Afrika.

CORNE LOUW REIK DIE PERFEKTE BRAAIDAG-TREFFER UIT
Nadat hy vir ’n rukkie stil was om aan sy nuwe album te werk, is Corne Louw uiteindelik terug met ’n heerlike enkelsnit wat gaan koning kraai by enige gesellige geleentheid.

LEGKAART BRING ‘N VARS EN UNIEKE KLANK!
Die duo, Legkaart, wat bestaan uit Anrich Gericke en Werner van der Merwe, se debuut-enkelsnit – Wentelbaan – het groot opslae gemaak in musiekkringe toe dit in 2020 uitgereik is.

OPWINDENDE GELEENTHEDE WINK VIR KUNSTENAARS UIT STARBURST PROMOTIONS SE STAL
Twee musikante uit die gesogte publisiteitsagentskap, Starburst Promotions, se stal is deur die gewilde
kykNET-ontbytprogram, Ontbytsake, genooi om deel te neem aan hulle kompetisie vir onafhanklike
kunstenaars én om op te tree by dié program se opwindende buitelugkonsert op 30 Julie 2022 by
Hazeldean Valley Trails.

GEWILDE kykNET-OGGENDPROGRAM, ONTBYTSAKE, SKENK 6 700 LITER SOP VIR MANDELA-DAG
Ontbytsake, die gewilde kykNET-ontbytprogram (kanaal 144) wat daarop fokus om vir klein- en medium-sakeondernemings nasionale blootstelling te gee, is al so deel van Afrikaanssprekendes se Saterdagoggend soos ’n lekker koppie boeretroos.

Sentrum vir Geloofsvorming
Die Sentrum vir Geloofsvorming het ontstaan uit my woestyn ervaring van amper 3 jaar in 2000-2002. Die woestyn het my gestroop tot op die been en my gereedgemaak vir ʼn nuwe inisiatief van Jesus die Here in my lewe.
Surreylaan 348
Randburg
Gauteng
Suid-Afrika
E-posadres:
oordedigitaal@atkv.org.za
Besprekings:
+27(011) 919 9092