Skip to the content

Nuus

ATKV Goudini Spa

Gee 'n ervaring as 'n geskenk

Wou jy nog altyd iemand spesiaal op vakansie stuur, of bydra tot hul beplande vakansie? Nou kan jy! ATKV-oorde bied jou die geleentheid om vir iemand 'n ervaring wat hulle altyd sal onthou, persent te gee. Ons spog ook nou met ons eie aanlyngeskenkbewyse.

Inperking amptelik verleng!

Op 9 April 2020, tydens die mees onlangse presidensiële toespraak waarin President Cyril Ramaphosa Suid-Afrikaners toegespreek het oor die nuutste nuus en verwikkelinge aangaande die COVID-19-pandemie, is daar aangekondig dat die amptelike inperking, wat reeds vanaf 26 Maart in werking is, verleng sal word. Die verlenging van 14 dae beteken dus dat die inperking eers op 30 April om middernag gelig sal word.

ʼn Nasionale inperking van 21 dae lank is aangekondig

ʼn Nasionale inperking van 21 dae lank is aangekondig

Die inperking sal om 23:59 op Donderdag, 26 Maart begin.

Die inperking sal vir 21 dae lank van krag wees.

Alle Suid-Afrikaners sal tot middernag op Donderdag, 16 April 2020, tuis moet bly.

Kennisgewing Inperking ATKV oorde

Kennisgewing Inperking

Ons betree ‘n tydperk in wêreldgeskiedenis, ongeëwenaar vir die meeste van ons. Net die mees wys-en-grys in ons geledere sal dae onthou waar die wêreld, en Suid-Afrika, moes saamstaan om ‘n aanslag op ons lewenswyse teë te staan.

ATKV Paasfees

ATKV Paasfees

Ons betree ‘n tydperk in wêreldgeskiedenis, ongeëwenaar, vreemd en ongewoon vir die meeste van ons. Net die mees wys-en-grys in ons geledere sal dae onthou waar die wêreld, en Suid-Afrika, moes saamstaan om ‘n aanslag op ons lewenswyse teë te staan.

ATKV Sake

Bedryfsure vir Koswerf, winkels en drankwinkels

Gegewe die riglyne rondom die beperking op verkope by restaurante en drankwinkels en die groepering meer as 50 mense op ʼn slag, insluitend personeel, word ondergenoemde aangepasde bedryfsure aangekondig.

Coronavirus

Koronavirus dokument

Beste ATKV-Kliënt Na aanleiding van die stappe wat pres. Cyril Ramaphosa op 15 Maart aangekondig het om die verspreiding van die koronavirus in Suid-Afrika te bekamp, onderneem ATKV-oorde om as verantwoordelike Suid-Afrikaanse burgers op te tree, en vertrou ons dat alle besoekers en reisigers aan ons oorde, ook die President se versoeke en riglyne sal nakom.  ATKV-oorde waarde ...

COVID-19 – Koronavirus

COVID-19 – Koronavirus

Korporatiewe kommunikasie aan ATKV-kliënte

Die ATKV hou die gebeure rondom die uitbreking van die koronavirus (COVID-19, deur SARS-CoV-2 veroorsaak), wat deur die Wêreldgesondheidorganisasie (WGO) as ’n wêreldwye gesondheidsnoodtoestand verklaar is, baie fyn dop – veral ten opsigte van die impak op die gasvryheidsindustrie in Suid-Afrika, asook projekte waarby die ATKV-MSW betrokke is.

Studentejol ATKV

ATKV-Oorde maak die JOL vol!

StudenteJOL is beslis ‘n vakansie wat jy nié kan misloop nie! Elke jaar kom sowat 1200 matrieks en studente regoor Suid-Afrika, na twee van ons spogoorde...

Dans, hoop en lééf In Afrikaans!

Dans, hoop en lééf In Afrikaans!

Die InAfrikaans Hartenbos-konsertreeks, wat die afgelope Desember in Hartenbos plaasgevind het, was wéér een vir die boeke!

ATKV-Oorde

Surreylaan 348
Randburg
Gauteng
Suid-Afrika

E-posadres: 
oordedigitaal@atkv.org.za
Besprekings: 
+27(011) 919 9092